About us

Hierso by Minttrailers glo ons aan kwaliteit, Betroubaarheid asook n eerlikediens. Ons is n trotse Suid-Afrikaanse besigheid wat spesialiseer in die bou en verskaffing van sterk. praktiese en moderne sleepwaens. As n familie gefokusde onderneming is ons waardes eenvoudig; goeie werk, goeie mense en n goeie ervaring vir elke klant. Ons span werk met trots aan elke sleepwa om seker temaak dat jy n produk kry wat veilig, duursaam en waarde vir geld is. Ons streef daarna om n plek tewees waar almal welkom voel, of jy nou kom vir herstelwerk of om jou volgende sleepwa tekoop, By minttrailers word jy deel  van die familie.

Certified Dealership

Ons gebruik net SABS gesertifiseerde trailerparte

Best Price Guarantee

Ons sal enige gesertifiseerde,skriftelike kwotasie klop.

12 Month Waranty

Vir die eerste 12 maande as daar enige probleme is op die mobiele sleepwa kan dit na mint toe gebing om gratis reg gemaak teword

Financing Program

4-maande uitlegbetaalplan beskikbaar

Services

Die volgende dienste word deur Minttrrailers aangebied:

1.Bou van mobiele toilette

2.Bou van mobiele kombuise (kitchens)

3.Bou van mobiele koelamers(coldrooms)

4.Pasgemaakte trailers

5.Herstelwerk en opgraderings 

6.4-maande uitlegbetaalplan 

7.Gesertifiseerrde kwotasies

8.Familie vriendelike diens

Trailer
CHECK

from

R450

Trailer Service

from
R350

Tire
Change

from

R980

Trailer Cleanup

from
R650

Inventory

Mobile Kitchens

 
 

Mobile Coldrooms & Freezers

Double vip toilet trailers